Kom in kontak met ons
SKOOLURE
Maandag – Donderdag:
07:15 – 13:50
Vrydag 07:15 – 13:30
TELEFOON
(014) 577 5936
ADRES
R98, Plaas Zeekoehoek, Magaliesburg, Gauteng 1791
KONTAK ONS
Los asb ‘n boodskap en ons kom binnekort terug na jou toe.
Faq
1. Wat beloop die skoolfonds?
Vir 2024 is skoolfonds R26 115.00.
2. Wat beloop die koshuisfooie?
Vir 2024 is koshuisfooie R50 972.00 (skoolgeld uitgesluit).
3. Het julle busvervoer?
Ja, vir dagskoliere tel ons busse leerders soggens op en laai hulle af na skool of na sport. Ons het ook naweekbusse vir koshuisleerders.
4. Wie kontak ek vir graadverwante sake?
Kontak asseblief u kind se graadhoof. Alle graadhoofde se e-posadresse is in u kind se skooldagboek beskikbaar.
5. Bied julle subsidies?
Kontak asseblief die finansiële kantoor (info@bekkerhs.co.za) vir meer inligting oor subsidies.
6. Wie kontak ek vir koshuisverwante sake?
Kontak asseblief u kind se koshuisvader/-moeder.
7. Hoe kan ek op hoogte bly van al die jongste skoolnuus?
Maak asseblief seker dat jy op die ouer WhatsApp-groepe is en volg ons op Facebook, Instagram en TikTok. Wanneer nodig, stuur ons ook harde kopieë van belangrike nuusbriewe aan ouers.
8. Waar koop ek die skooldrag?
By die skool se klerewinkel op die perseel. Wit skoolhemde en grys broeke/rompe kan ook by ‘n groothandel-/kleinhandelklerewinkel gekoop word.
skoolure
- Mon – Thu: 07:15 – 13:50
- Fri 07:15 – 13:30

ALGEMENE NAVRAE -ONTVANGS
Kontak nommer
Epos adres
general@bekkerhs.co.za
FINANSIËLE NAVRAE
Adres
R98, Plaas Zeekoehoek, Magaliesburg, Gauteng 1791
Posadres
Private Bag X5002,
Magaliesburg, 1791