BEMAGTIG MORE SE LEIERS

Welkom by Hoërskool Bekker

Ontdek ‘n wêreld van geleenthede en uitnemendheid by Hoërskool Bekker, waar ons die potensiaal van elke leerder koester.

Akademie

GRADE 8 & 9

Afrikaans (HT/ EAT) • English (HT/ FAL) • Wiskunde  • EBW • Teg • NW • SW • LO • Landbou Studies

 

GRADE 10 – 12

Afrikaans (HT/EAT) • English (HT/FAL) • LO • Wiskunde • Wiskundige Geletterdheid • Toerisme • Geografie • Verbruikerstudies • IGO • Landbouwetenskappe • Landboutegnologie • Landboubestuurspraktyk • Lewenswetenskappe • Fisiese Wetenskappe • Rekeningkunde • RTT • Besigheidstudies

 

Sport & Rekreasie

SPORT

Rugby (Seuns) | Netbal (Dogters)
Krieket
Hokkie
Skyfskiet
Atletiek
Landloop
Sweepslag

Rekreasie:

Tennis
Swem
Basketbal
Perdry (Eksterne Affliasie)

Kultuur & Tradisies

KULTUUR

Skaak
Drama
Bekrek Skoolkoerant
Landsdiens
Afrika-tromme
Mnr. & Mev. Bekker
Allegretto

TRADISIES

Bekker Plaashek seremonie
“Tannie Bessie”
Bekker Somerfees
“Boerboom”
Bekkerspa
Grade 8 oornagsessie
Bekker Groentjiekonsert
Kampe
Bekker Bulletjie (Geesbees)
Geesvang en sanggroep

Landbou & Plaas

Jeugskou
Kullinêre Kunste
Vol funksionerende plaas
Landboutegnologie-sentrum
Landbou prakties op die plaas
Additionele landbou-opleidingsprogramme
Plaaswinkel

 

HET JY GEWEET?

BEKKER IS DIE ENIGSTE VOL FUNKSIONERENDE LANDBOUSKOOL IN GAUTENG.

Hoërskool Bekker

Hoërskool Bekker, wat in 1935 gestig is, het ‘n ryk geskiedenis van akademiese uitnemendheid en gemeenskapsbetrokkenheid. Ons skool het konsekwent onder die tops in die streek gereken, met talle toekennings in akademie, sport en kultuur. Ons is trots as die enigste landbouskool in Gauteng. Ons toegewyde skool en personeel is daartoe verbind om ‘n koesterende omgewing te bied wat groei en prestasie bevorder.

Verken

Hoërskool Bekker Beeldgalery

Erekode

Ek is trots om ‘n leerling vanHoërskool Bekker te wees.
Ek sal my ouers, onderwysers en medeskoliere
met die grootste respek en agting bejeën.

I will be neat in my work
In my attitude, and will preserve my environment.
I will strive to be polite, friendly, reliable and willing to assist others.

My word is my honour.
I will be faithful towards my school, my country and my nation.
I will preserve my culture.
 
Ek glo dat die vrese van die Here die beginsel van wysheid is,  
Daarom glo ek: ONS BOU ‘N TOEKOMS!

 

Skoollied

Waar Magalies kabb’lend kronkel,

met salies geurig om sy some.

Where willows, reed bush and tall poplars

are swaying, gabbling with fresh streams.

Waar koringlande golwend goud

al wiegend met die winde jakker

Where glorious timbers cover hills and

sun rays glide the fruitful harvest.

Daar sal ons saam ‘n toekoms bou,

aan God en volk en land getrou.

Keep high our name with greatest pride,

with steering drive in form and mind.

Die groen en ougoud wat ons dra, 

die vlam van jong Suid-Afrika!

VISIE

Bekker Maak Groen Toekomsdrome Goud!

MISSIE

Ons lei die onervare jeug na ervare toekomstige volwassenheid deur hulle:

  1. Toe te rus met akademiese:
    1.1.1. kennis en
    1.1.2. vaardighede
    2.Op sportgebied ten volle te ontwikkel
  2. Kultureel te stimuleer deur blootstelling aan verskeie aktiwiteite
  3. Godsdienstige waardes en norme volkome uit te leef
  4. Diversiteit te erken en te respekteer
  5. Leierskap te ontwikkel
  6. ‘n Unieke geleentheid te bied in die lanbdoustudie-rigting
WAARDES

 

  1. Christelike Beginsels
    Ons erken dat ons van God Afhanklik is vir sukses en ons bestuur die skool op Christelike beginsels.
  1. Uitnemendheid
    Voordurende verbetering in prestasie en standaarde.
  1. Aanpasbaarheid
    Buigsaam en verander in reaksie op veranderende omstandighede.
  1. Regverdigheid
    Regverdigheid onder alle omstandighede en billike erkenning gebasseer op meriete.
  1. Inisiatief
    Gryp geleenthede aan en aanvaar verantwoordelikheid sonder huiwering.
  1. Integriteit
    ‘n Soeke na die waarheid op ‘n eerlike en geloof-waardige wyse en die praktiese uitlewing daarvan.
  1. Kreatiwiteit
    Ontwikkel nuwe idees en gerbruik innoverende benaderings.
  1. Volharding
    Om hard te werk sonder om op te gee, ten spyte van struikelblokke.
  1. Gehoorsame Selfdissipline
    Voer opdragte uit, kom gedragsreëls met selfdissipline na.
  1. Lojaliteit
    ‘n Bereidwilligheid om die belange van die Hoërskool Bekker voorop te stel.
  1. Respek
    Wedersydse respek tussen onderwysers en leerlinge, sowel as leerlinge onderling.
  1. Vriendelikheid
    Aanvaar die uitdaging wat die lewe jou bied met ‘n glimlag.

skoolure

  • Mon – Thu: 07:15 – 13:50 
  • Fri 07:15 – 13:30
ALGEMENE NAVRAE -ONTVANGS

Kontak nommer

(014) 577 5936

Epos adres

general@bekkerhs.co.za

FINANSIËLE NAVRAE
Skool Finansies:                               skool@bekkerhs.co.za
Koshuis Finansies:                               koshuis@bekkerhs.co.za
Bus Roetes en Finansies:               bus@bekkerhs.co.za
Aansoek / Registrasie:       info@bekkerhs.co.za

Adres

R98, Plaas Zeekoehoek, Magaliesburg, Gauteng 1791

Posadres

Private Bag X5002,
Magaliesburg, 1791